Recent Events

Daily Devotions

  • Jesus-has-risen

  • Christian-Facebook-Cover-Photos-with-Bible-Verses-Jesus-is-King

  • 9krxzmkec4sv11p

  • Because-Of-Jesus-I-Am-Free

  • 14

  • Christ-was-raised-from-the-dead

  • cc_potter_fb

  • Jesus-paid

  • Mercy-in-Christ-Cover-Photo

  • w2p5c60s3xw2036

Welcome to the URCSA Retreat website!

Our Church

Our church was established on 7 November 1905 as the first daughter church that separated from our mother URCSA Wynberg, Cape Town.

EREDIENSTE

SONDAG OGGEND DIENSTE: Begin met voorsang om 8:45

BYBELSTUDIE EN BIDURE: Woensdae om 19:30 (verwys na Kalender en Afkondigings vir verder informasie)

PASTORIE EN KERK ADRES

h/v Boundaryweg en 6de Laan, Retreat, 7945

Comments (5)

  • Ds Williams

    |

    Baie geluk aan Ds. Schreiner en gemeente met hierdie pragtige website. Mag julle hierdeur meer siele vir Hom wen. Alle seeninge. VGK Florianville, Kimberley.

    Reply

  • Johanna Lawrence

    |

    Baie geluk met die vooruitgang! Mag dit ‘n seen vir ons gemeente wees!

    Reply

  • Jenny Julies

    |

    Ek is vreeslik opgewonde en BAIE BEINDRUK met die merkwaardige verskil wat Jason du Plessis binne een week aan ons webtuiste aangebring het! Wel gedaan my vriend! Ek kan nie wag om te hoor hoe jou opleiding afgeloop het nie en hoe ons daarby gaan baat. Ek is baie trots op jou!

    Reply

    • Jason du Plessis

      |

      Baie dankie, Aunty Jenny. Ek is net so opgewonde vir die suksesvolle ontwikkeling en groei van ons kerk se webtuiste! Daar is nog GROOT planne wat voorle, so “WATCH THIS SPACE”! Baie dankie vir Aunty Jenny se volgehoue ondersteuning. Dit word opreg waardeer.

      Reply

  • Jerome Jansen

    |

    Baie geluk aan VGK Retreat gemeente met jul tegnologiese vooruitgang! Ek hoop ons Mosselbaai gemeente gaan julle volg.

    Reply

Leave a comment