Archive for April, 2014

C.A.B. Bestuur 2014

Written by Jason du Plessis on . Posted in CAB, Integrated Ministries, News, Organisations, Service and Witness

Voorsitter: Ds. V. van der Ross

Onder-voorsitter: Sr. R. Petersen

Sekretaresse: Sr. K. Curtis

Hulp-sekretaresse: Sr. M. van der Merwe

Addisionele lede: Br. N. Klaassen en Br. C. Willemse

Baie geluk aan die nuwe C.A.B. bestuur! Ons wens hulle alle sterkte en voorspoed toe met hul werksaamhede.