V.G.K Retreat Missie
MISSIE-STELLING
Om in gehoorsaamheid aan die Woord van God
elke Lidmaat te aktiveer tot diens as lewende lede
van die Kerk van Jesus Christus. ( Ef 4:15-16)
ONS VERBIND ONS AS
LIDMATE
Om ons Godgegewe gawes tot beskikking van God,
ons gemeente en gemeenskap te stel.
HUISGESINNE
Om binne Wyksverband
‘n lewende deelname aan die aktiwiteite te he en
so ons gesinne en wyke vir Christus op te bou.
VERENIGINGS
Om ruimte te skep vir lidmate
om hul gawes uit te leef tot eer van God.
KERKRAAD
Om as dienaars van God ons gawes
tot diens van die Here en Sy gemeente te stel.
SLAGSPREEK : ‘n Elke Lidmaat bediening
Trackback from your site.