Di. (16 Jan) – Paulus se lied van lofprysing en dankseging vir die karakter van die jong gemeente in Tessalonika. (1 Tessalonisense 1:1-10)
Wo. (17 Jan) – Paulus bid vir die Korintiers om hulle in moeilike tye te bemoedig. (1 Korintiers 1:4-9 en 2 Korintiers 1:3-11)
Do. (18 Jan) – Paulus se gebed vir die Filippense as medewerkers van God. (Filippense 1:3-11)
Vr. (19 Jan) – Paulus leer Timoteus hoe om voorbidding te doen vir die owerheid en die wereld. (Timoteus 2:1-8)
Voorbidding @ 19:00 en Lofprysing & Aanbidding @ 19:15.
Dienste begin @ 19:00.
‘n Kollekte sal elke aand opgeneem word.
Vervoer is beskikbaar na die afloop van die dienste.
Bring Bybel en Gesangboek saam.