URC RETREAT presents THE ROCKETS

Written by Jason du Plessis on . Posted in News, Upcoming Events

The URC RETREAT proudly presents an evening with THE ROCKETS.

Please support our church’s fundraiser in August. Invite your family, friends, neighbours and colleagues for a night to remember!

DATE: 17 AUGUST 2018
TIME: 19:00
VENUE: HEATHFIELD HIGH SCHOOL
PRICE: R100 per ticket

Contact Jason (071 763 9914) / Cheryl (078 368 9062) / Wayne (083 283 0693) to book your tickets.

You can also Whatsapp your bookings to these numbers.

We are counting on your support to make this event a HUGE success!

WEEK VAN GEBED 2018

Written by Jason du Plessis on . Posted in News, Upcoming Events

U word hartlik uitgenooi om dienste by te woon oor die tema: GEBED VIR DIE WERELD OP DIE VOETSPOOR VAN DIE APOSTEL PAULUS.

WEEK VAN GEBED 2018:

Ma. (15 Jan) – Paulus se gebed vir die gemeente in Efese is gegrond in liefde. (Efesiers 3:14-21)

Di. (16 Jan) – Paulus se lied van lofprysing en dankseging vir die karakter van die jong gemeente in Tessalonika. (1 Tessalonisense 1:1-10)

Wo. (17 Jan) – Paulus bid vir die Korintiers om hulle in moeilike tye te bemoedig. (1 Korintiers 1:4-9 en 2 Korintiers 1:3-11)

Do. (18 Jan) – Paulus se gebed vir die Filippense as medewerkers van God. (Filippense 1:3-11)

Vr. (19 Jan) – Paulus leer Timoteus hoe om voorbidding te doen vir die owerheid en die wereld. (Timoteus 2:1-8)

Voorbidding @ 19:00 en Lofprysing & Aanbidding @ 19:15.

Dienste begin @ 19:00.

‘n Kollekte sal elke aand opgeneem word.

Vervoer is beskikbaar na die afloop van die dienste.

Bring Bybel en Gesangboek saam.