Br. Victor Dreyer: Kassier uittrede na 30 jaar van onbaatsugtige diens!

Written by Jason du Plessis on . Posted in Church Council, History, News

Slide1

Op Sondag 6 April 2014, het die gemeente op ‘n eerbare wyse afskeid geneem van Br. Vicky Dreyer na 30 jaar van onbaatsugtige diens as kassier. Br. Dreyer is in 1983 genader deur wyle Ds. C Esterhuysen en Br. J Jeftha asook Br. C Jampies om die amp as kassier van die gemeente oorteneem en min te wete dat hy eers 30 jaar daarna uitdiens sou tree.

Die gemeente bedank Br Vicky en sy gesin vir hul opoffering en getroue diens aan die gemeente. Die gemeente wens hom ‘n lang, verdiende rustyd toe!

Trackback from your site.

Leave a comment