Die Brigade is reeds hard aan die oefen en het ook hul eerste optog vir 2014 suksesvol afgele. Ons wens die bestuur en lede van die Brigade alle sterkte toe vir die jaar wat voorle!
Eerw. P.W.J. van Zyl, hulpprediker te Wynberg, met Eerw. J.P. de Villiers van Woodstock as konsulent, is deur die kerkraad van Wynberg versoek om vanaf 1 Junie 1905 Retreat afsonderlik te bearbei.
Die Gemeente Retreat hou toesig oor 2 kerkskole byname Hoofweg (Tokai) en Blouvlei (Retreat). Hierdie arbeidsboorde het vele vrugte gelewer.
Op 7 November 1905 is die NGSK Gemeente Retreat met 180 lidmate, in die skoolgebou langs die Hoofweg te Tokai gestig.
Inauguration of New Church building – Main Road, Tokai
CONSTRUCTION OF CHURCH BUILDING 6TH AVENUE, RETREAT