Sondagskool Werkswinkel
Op 19 Julie 2014 het die Sondagskool onderwysers ‘n opleidingswerkswinkel, aangebied deur Me. Lolita Williams, by ons kerk bygewoon. Gedurende die Sondagskool Kinderdiens op 17 Augustus 2014 het hulle diplomas ontvang vir die suksesvolle voltooiing van die werkswinkel. Baie geluk aan Fiona Jordaan, Franco Wagner, Jelene Dubee, Davina Jodamus, Rogan Jacobs, Sandra Bartlett, Damian Bartlett en Bronwin Payne.
Tags: Sondagskool, Sunday school
Trackback from your site.
Comments (1)
JOHANNA
| #
Well done! That is our future leaders. We must look well after them. Best of luck the way forward for the Sunday School!
Reply