Terugflits: Gemeente Verjaarsdag 2013

Br. Dreyer bedank Ds. Grant en sy vrou.

Juf. Schreiner saam met Ds. Grant.

Juf. Rust en Juf. Schreiner saam met ons oudste vroulike lidmaat, Sr. Esau.

Br. Brown, ons oudste manlike lidmaat, steek aan die kers van herdenking.
Trackback from your site.