Eerw. P.W.J. van Zyl, hulpprediker te Wynberg, met Eerw. J.P. de Villiers van Woodstock as konsulent, is deur die kerkraad van Wynberg versoek om vanaf 1 Junie 1905 Retreat afsonderlik te bearbei.
Die Gemeente Retreat hou toesig oor 2 kerkskole byname Hoofweg (Tokai) en Blouvlei (Retreat). Hierdie arbeidsboorde het vele vrugte gelewer.
Op 7 November 1905 is die NGSK Gemeente Retreat met 180 lidmate, in die skoolgebou langs die Hoofweg te Tokai gestig.
Inauguration of New Church building – Main Road, Tokai
CONSTRUCTION OF CHURCH BUILDING 6TH AVENUE, RETREAT