Troosdiens en begrafnisreelings – Sr. Jeftha
Troosdiens en begrafnis reelings van wyle Sr. Endora Doreen Jeftha is soos volg:
Troosdiens vind vanaand, 21 Desember, om 19h30 te VGK Retreat plaas.
Begrafnis op Saterdag, 23 Desember, begin met besigtiging vanaf 08h30. Die diens sal stiptelik om 09h00 in aanvang neem te VGK Retreat.