Brigade Streeks Dril Kompetisie 2014
Die Brigade het op 11de Oktober aan die Streeks Dril Kompetisie te Bishop Lavis, deelgeneem. Hier het hulle 5 pryse verower:
- 1ste plek vir Netheid (Tiny Tots)
- 3de plek vir Dril (Tiny Tots)
- 3de plek vir die Bevelvoerder (Tiny Tots)
- 1ste plek vir die Senior Dril span
- 3de plek vir die Bevelvoerder (Senior Dril)
Baie geluk aan ons Brigade. Bou so voort op hierdie puik prestasie!
Tags: Brigade
Trackback from your site.