Dankdiens van Ds. Averell Rust
Uitnodiging na die Dankdiens van Ds. Averell Rust by VGK Retreat op 25 Junie om 9:00.
Tema is Dankbaarheid vir 30 jaar in die bediening op reis met God se Belofte (Ek sal jou seën) en Opdrag (Jy moet vir ander tot seën wees).
Trackback from your site.